S­tu­den­te rig R1 m. se ska­de aan in Lim­po­po

Beeld - - Wêreld­-Beeld - – Ma­rie­tie Louw­Car­stens

Meer as R1 mil­joen se ska­de is deur op­roe­ri­ge s­tu­den­te by die Sek­hu­khu­ne­kol­le­ge vir ver­de­re on­der­wys en op­lei­ding na­by Gro­blers­dal in Lim­po­po aan­ge­rig.

Kol. Ronél Ot­to, po­li­sie­woord­voer­der, sê twee mo­tors is Dins­dag­aand op die Bar­low-kam­pus in Mo­te­te­ma aan die brand ge­steek.

Ge­boue se rui­te is met klip­pe uit­ge­gooi en vol­gens Ja­c­ques S­mal­le, DA-lei­er in Lim­po­po, is ’n bi­bli­o­teek af­ge­brand.

News24 be­rig s­tu­den­te het op­roe­rig ge­raak om­dat hul­le on­te­vre­de was oor ’n ge­sloer in die stem­pro­ses in die stu­den­te­raads­ver­kie­sing.

S­tu­den­te het Dins­dag ge­stem, maar het op­roe­rig ge­raak toe die ver­kie­sings­ko­mi­tee die uit­slag vol­gens hul­le nie gou ge­noeg be­kend ge­maak het nie.

Nie­mand is in heg­te­nis ge­neem nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.