Dié geld kon vir goeie doel gaan

Beeld - - Kommentaar - JC skryf:

Ek ver­wys na die be­rig “Kloue kom uit in hof­ge­veg oor sfink­skat”, Beeld, 19 Mei).

Eer­stens, het hier­die men­se niks be­ters om te doen nie?

T­wee­dens, die geld wat ge­mors is aan vee­arts­be­soe­ke en ’n die­re­ge­drags­ken­ner, as­ook die hof­sa­ke, kon reg­tig vir ’n goeie doel ge­gaan het.

Daar is baie men­se soos ek wat ’n erg ge­strem­de kind het wat ’n for­tuin moet be­taal vir hier­die he­mel­kin­ders se ver­sor­ging – en dit is om net een voor­beeld te noem.

Van­de Bal­de So­so Eros

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.