Uit die Woord

Beeld - - Middelblad -

Wat help dit, my broers, as ie­mand be­weer dat hy glo, maar sy da­de be­ves­tig dit nie? Kan so ’n ge­loof ’n mens red? Sê nou daar is ’n broer of ’n sus­ter wat nie kle­re het nie en dag vir dag hon­ger ly, en sê nou een van jul­le sou vir hul­le sê: “Mag dit met jul­le goed gaan; gaan trek jul­le warm aan en eet ge­noeg,” maar jul­le gee nie vir hul­le wat hul­le no­dig het om van te le­we nie, wat help dit dan? So gaan dit ook met die ge­loof: As dit nie tot da­de oor­gaan nie, is dit son­der meer dood. – Jak. 2:14-17

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.