Re­de­fi­ne­di­rek­teur oor­tree JSE se no­te­rings­re­gu­la­sies

Beeld - - Sake Nuus - Han­lie S­tad­ler

Die JSE het ’n di­rek­teur van Re­de­fi­ne Pro­per­ties be­ris­pe om­dat hy van die beurs se no­te­rings­re­gu­la­sies oor­tree het.

Mi­ke Rut­tell het twee re­gu­la­sies oor­tree:

1. Die re­gu­la­sie wat be­paal dat di­rek­teu­re se ver­han­de­ling in aan­de­le aan die beurs o­pen­baar ge­maak moet word. Die di­rek­teur moet die in­lig­ting bin­ne 24 uur aan die maat­skap­py be­kend maak en die maat­skap­py moet dit op sy beurt bin­ne drie dae daar­na aan die JSE o­pen­baar maak.

2. Die re­gu­la­sie wat be­paal dat ’n di­rek­teur nie aan­de­le mag ver­han­del son­der dat hy die maat­skap­py se voor­sit­ter in ken­nis ge­stel het en die voor­sit­ter (of an­der aan­ge­we­se di­rek­teur) dit goed­ge­keur het nie.

Rut­tell het in Ja­nu­a­rie 2015 Re­de­fi­ne-aan­de­le ver­koop son­der die no­di­ge kla­ring en o­pen­baar­ma­king. Dit is eers op 25 Sep­tem­ber op die JSE se nuus­diens, Sens, aan­ge­kon­dig.

Rut­tell se e­nig­ste straf is o­ën­skyn­lik dié “o­pen­ba­re sen­suur” via Sens.

Dié soort aan­kon­di­ging is glad nie al­ge­meen op die JSE se nuus­diens nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.