MTN wil 50% meer be­stee

Beeld - - Sake Nuus - – Bloom­berg

MTN be­plan om 50% meer te be­lê in die ont­wik­ke­ling van in­fra­struk­tuur en oor­na­mes om sy aan­bod van da­ta­diens­te in Suid-A­fri­ka uit te brei.

Sy ka­pi­taal­be­ste­ding sal van­jaar on­ge­veer R12 mil­jard be­loop, het M­te­to Ny­a­ti, uit­voe­ren­de hoof van MTN in Suid-A­fri­ka, Don­der­dag in Jo­han­nes­burg aan ver­slag­ge­wers ge­sê.

In 2015 het MTN R8 mil­jard vir soort­ge­ly­ke uit­brei­dings be­groot.

In MTN se vi­sier is tran­sak­sies soort­ge­lyk aan die be­leg­ging van R643 mil­joen (teen die hui­di­ge wis­sel­koers) in Tra­vel­start, die Kaap­stad­se maat­skap­py waar vlug­te en ho­tel­le aan­lyn be­spreek kan word, het Ny­a­ti ge­sê.

MTN se di­rek­sie het nie ’n be­gro­ting ge­stel vir oor­na­mes nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.