Mo­der­ne ge­bou in ge­skied­kun­di­ge ge­bied

Beeld - - Eiendomme & Veilings -

Die eer­ste nu­we ge­bou wat in de­ka­des in Ma­hat­ma Gand­hi­weg (voor­heen Punt­weg) in Dur­ban se ge­skied­kun­di­ge Punt­ge­bied op­ge­rig is, is die nu­we hoof­kan­toor van R80 mil­joen vir The Li­on Ma­tch Com­pa­ny. Dié ge­bou sluit ’n ver­sprei­dings­pak­huis van 2 000 m², kor­po­ra­tie­we kan­to­re, klein­han­del­ruim­te en par­keer­a­re­as in.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.