B­rit­se ver­sa­me­laars droog

Beeld - - Eiendomme & Veilings -

Die wê­reld­wye groei in die waar­de van wyn op vei­lings het ’n ver­an­de­ring in die pro­fiel van wyn­ko­pers te­weeg­ge­bring, vol­gens Bar­ne­by’s, die wê­reld se groot­ste vei­ling­soek­en­jin.

B­rit­se wyn­ver­sa­me­laars wat de­ka­des lank dié mark oor­heers het, is ver­by­ge­steek deur ko­pers van die VSA, Frank­ryk, I­ta­lië, Duits­land en C­hi­na.

Ve­ral C­hi­ne­se ver­sa­me­laars het ’n groot im­pak op wyn­ver­ko­pe. C­hi­na se nu­we mil­jar­dêrs het dié land tot die vyf­de groot­ste ko­per van wyn op vei­lings op­ge­stoot.

Bar­ne­by’s sê dit is hoe­kom Andrew Lloyd Web­ber, skep­per van Cats en The P­hantom of the O­pe­ra, ’n deel van sy wyn­ver­sa­me­ling deur Sot­he­by’s in Hong­kong laat op­veil het. Die ver­koop van so­wat 8 837 bot­tels wyn het sy bank­sal­do ’n hup­stoot van £3,5 mil­joen ge­gee.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.