Lod­ge te kry by pik­ke­wyn­ko­lo­nie

VEI­LINGS Voor­raad en meu­bels ook ver­koop

Beeld - - Eiendomme & Veilings -

Die­ge­ne wat ’n voor­lief­de het vir bril­pik­ke­wy­ne (ook be­kend as A­fri­ka-pik­ke­wy­ne), kry die kans om die be­son­der­se Boul­ders Be­ach Lod­ge in Si­mon­stad, ’n klip­gooi van­af die wê­reld­be­ken­de pik­ke­wyn­ko­lo­nie, te koop.

Dié lod­ge met sy eie re­stau­rant is per ten­der deur Raw­son Aucti­ons We­stern Ca­pe be­skik­baar.

Dit is baie na­by aan die Boul­ders Be­ach-A­fri­ka-pik­ke­wyn­ko­lo­nie ge­leë en dit is nie on­ge­woon vir die klein in­wo­ner­tjies om van tyd tot tyd ’n Kaap­se draai by die lod­ge te maak nie.

Die aan­be­vo­le bod­prys is R12 mil­joen.

Die ei­en­dom het ’n gas­te­huis met 16 slaap­ka­mers en ’n re­stau­rant met sit­plek vir 110 men­se, 55 bin­ne en 55 bui­te.

Die voor­raad, meu­bels en toe­be­ho­re word ook ver­koop.

Die hui­di­ge so­ne­ring van die ei­en­dom maak voor­sie­ning vir die ont­wik­ke­ling van ’n woon­een­heid­blok.

Al­te­sa­me 12 van die gas­te­huis se ka­mers het en sui­te-bad­ka­mers en daar is ook twee self­sorg­ge­sins­een­he­de met twee ka­mers elk. El­ke ka­mer het bed­de­goed en vars hand­doe­ke van goeie ge­hal­te en kof­fie en tee. Met die rus­ti­ge na­tuur­li­ke om­ge­wing, het die ka­mers nie TV-stel­le nie, maar WiFi is be­skik­baar.

Die re­stau­rant het twee ont­vangs­da­mes, twee skoon­ma­kers, twee kom­buis­wer­kers en ses kel­ners. Dit is se­we dae ’n week in die win­ter en so­mer oop, hoe­wel die tye ef­fens ver­skil.

Ta­nya Jo­va­no­vski van Raw­son Aucti­ons in die Wes-Kaap sê be­ne­wens die u­nie­ke gas­te­huis, spog Si­mon­stad met ’n rits re­stau­ran­te, mu­seums en ka­fees.

Be­lang­stel­len­de bie­ërs kan aan­bie­dings tot 25 Mei om 12:00 in ’n ge­slo­te koe­vert by die Raw­son Pro­per­ty Group se hoof­kan­toor in Ron­de­bosch in­dien.

Vir meer in­lig­ting, of om ’n af­spraak te maak om die ei­en­dom te be­sig­tig, kan Frans Hol­len­bach by 079 892 5145 ge­ska­kel word.

The Boul­ders Be­ach Lod­ge in Si­mon­stad wat per ten­der deur Raw­son Aucti­ons We­stern Ca­pe be­skik­baar is. Op die in­las is die droom­uit­sig op die see en die ber­ge van­af die re­stau­rant wat deel uit­maak van die lod­ge.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.