Ei­en­dom met spa bied tal­le ge­leent­he­de

VEI­LINGS

Beeld - - Eiendomme & Veilings -

uit­sig­te op die Ma­ga­lies­ber­ge.

Die twee­de deel van die ei­en­dom be­hels ’n dub­bel­ver­die­ping­kan­toor­ge­bou met ’n ont­vangs­plek en a­blu­sie­ge­rie­we op die grond­vloer en kan­to­re, ’n klein kom­buis, ’n pa­tio en ’n in­ge­bou­de braai­plek op die eer­ste vloer. Die bui­te­ge­boue is i­de­aal vir so­si­a­le ge­leent­he­de en sluit ’n la­pa met kom­buis­ge­rie­we en ’n vuur­put in.

Die der­de deel van die ei­en­dom is ge­skik vir ’n ver­voer- of ’n mo­tor­werk­tuig­kun­de-on­der­ne­ming. Dié deel van die ei­en­dom sluit in werk­win­kels, kan­to­re, ’n kom­buis en ’n groot werf.

Vol­gens Van’s is die ei­en­dom in ’n be­ny­dens­waar­di­ge om­ge­wing met ’n he­le paar ei­en­dom­me in die om­ge­wing wat vir soort­ge­ly­ke doel­ein­des ge­bruik word.

Die vei­ling word op 25 Mei om 11:00 ge­hou. Meer in­lig­ting by www.van­saucti­ons.co.za.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.