Veel­doe­li­ge per­seel in hart van Har­ties

Beeld - - Eiendomme & Veilings -

’NVeel­doe­li­ge sa­ke­per­seel met ho­pe wins­ge­wen­de ge­leent­he­de in Hart­bees­poort word vol­gen­de week deur Van’s Aucti­o­neers op ’n vei­ling ver­koop.

Dié ei­en­dom van 9 000 m² het ’n pri­ma lig­ging skuins oor­kant die Hart­bees­poort-ka­bel­spoor en op pad na die ge­wil­de S­choe­mans­vil­le.

Die ei­en­dom be­staan uit drie de­le wat ’n hi­dro-spa, kan­toor­ge­bou en lo­gis­tie­ke- en werk­win­kel­ruim­te be­hels.

Die hi­dro-spa is ’n ge­so­fis­ti­keer­de post-mo­der­nis­tie­se ge­bou met ’n in­druk­wek­ken­de mul­ti­vlak-fa­sa­de.

Die grond­vlak het ’n dub­bel- vo­lu­me-in­gangs­por­taal en ont­vangs­plek wat na die skoon­heid­sa­lon en mas­seer­ka­mers lei.

Daar is ook ’n kom­buis met gra­niet­af­wer­king en ’n was­ka- mer, kan­to­re, a­blu­sie­ge­rie­we en leef­ruim­tes wat op ’n pa­tio met ’n swem­bad uit­loop.

Die twee­de vlak be­staan uit K­neipp-te­ra­pie­bad­dens, twee stoom­ka­mers, kleed­ka­mers, a­blu­sie­ge­rie­we en ’n ont­haal­plek met ’n vrou­e­kroeg en ’n Ja­cuz­zi.

Dié vlak bied pa­no­ra­mie­se

’n Lug­fo­to van die ei­en­dom in Hart­bees­poort wat on­der meer ’n hi­dro­spa in­sluit.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.