Top­pi­a­nis speel in Brook­lyn­te­a­ter

Beeld - - Kuns -

Da­vid Ala­dashvi­li, ’n jong Ge­or­gie­se pi­a­nis wat as die top­kla­vier­stu­dent aan New York se be­roem­de Juil­li­ard-mu­siek­skool ge­re­ken word, tree Son­dag­mid­dag om 15:00 in die Brook­lyn­te­a­ter in P­re­to­ria op. Sy pro­gram be­staan uit kla­wer­bord­mu­siek – van Jo­hann Se­bas­ti­an Bach tot by Franz Liszt. Die re- per­to­ri­um wat hy uit­voer is die Par­ti­ta nr. 2 in c van Bach, So­na­te no.17 in d – Die S­torm – van Beet­ho­ven, S­chu­mann se Kin­dersze­nen, die Po­lo­nai­se in A-mol en S­cher­zo in b-mol van C­ho­pin, as­ook Liszt se Mephi­sto- wals. Kaart­jies: 012 460 6033 of brook­lynt­he­a­t­re.co.za.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.