Horn kan ’n haas­ti­ge tyd in Ra­bat hard­loop

Beeld - - Kuns - Sa­rel van der Walt

Jo­han­nes­burg. – Ses at­le­te wat die 100 m vir vroue al in vin­ni­ger as 11 se­kon­des af­ge­lê het, kan Suid-A­fri­ka se Ca­ri­na Horn Son­dag in Ra­bat, Ma­rok­ko, help om baie na­by aan dié grens te kom.

S­hel­ly-Ann Fra­ser-Pry­ce, die hui­di­ge O­lim­pie­se en wê­reld­kam­pi­oen van Ja­mai­ca, is een van dié deel­ne­mers.

Horn het op ver­le­de maand se Suid-A­fri­kaan­se kam­pi­oen­skap in S­tel­len­bosch in die eind­ron­de van die 100 m ’n ver­ras­sen­de ne­der­laag ge­ly.

Die Tuk­kies-at­leet het van­dees­week er­ken dié ne­der­laag het “hard met my kop ge­praat”.

Horn en die oud-S­pring­bok E­vet­te de K­lerk is die me­de­hou­ers van die SA re­kord van 11.06. Sy glo sy het die vaart in haar be­ne om van­jaar nog deur dié droom­grens te breek.

Cas­ter Se­me­nya, tans die vin­nig­ste 800 m-vrou­e­at­leet ter wê­reld, die 400 m-hek­kies­at­leet Wen­da Nel, die 110 m-hek­kies­at­leet An­to­nio Al­ka­na, Du­mi­sa­ne Hla­se­lo (1 500 m) en die ver­sprin­ger Rushwal Sa­maai sal ook op dié by­een­koms in ak­sie wees. Sa­maai het in S­hanghai ’n twee­de plek be­haal.

Di tis die eer­ste Di­a­mant li­ga­by­een­koms in A­fri­ka.

Daar is 15 Suid-A­fri­kaan­se at­le­te dié na­week op in­ter­na­si­o­na­le by­een­koms­te in ak­sie.

Die O­lim­pie­se 400 m-hek­kies­at­leet L J van Z y­lend i e mid­del­af­stand at­leet No le­ne Con­rad neem van­aand in Ostra­va in die T­sjeg­gie­se Re­pu­bliek deel. Con­rad sal in die 3 000 m vir vroue in ak­sie wees.

Toe Van Zyl, wat ver­le­de na­week in S­hanghai op ’n Di­a­mant­li­ga­by­een­koms sy bes­te tyd van­jaar (49.13) aan­ge­te­ken het, vyf jaar ge­le­de in Ostra­va ge­hard­loop het, het hy sy SuidA­fri­kaan­se re­kord van 47.66 ge­ë­we­naar.

Van Zyl hoop om la­ter van­jaar op die O­lim­pie­se S­pe­le in Rio de Ja­nei­ro, Bra­si­lië, die eind­ron­de te haal. Dit sal sy der­de O­lim­pie­se S­pe­le wees.

Son­dag is An­dré O­li­vier, wat twee jaar ge­le­de by die S­ta­te­bond­spe­le in Glas­gow, S­kot­land, brons ge­wen het, en Ryn­ardt van Rens­burg op die Wê­reld uit­daag by­een­koms in Hen­ge­lo, Ne­der­land, in die 800 m vir mans in ak­sie.

Op die­self­de by­een­koms sal El­roy Ge­lant sy staal in die

Die ne­der­laag in S­tel­len­bosch het hard met my kop ge­praat. — CA­RI­NA HORN

5 000 m vir mans wys, ter­wyl Vic­tor Ho­gan in die dis­kus­gooi vir mans weer wil be­wys dat hy van­jaar een die groot ka­non­ne in dié i­tem kan wees.

In die ver­spring vir mans kry die baie ta­lent­vol­le Lu­vo Ma­nyon­ga, ’n voor­ma­li­ge ju­ni­or wê­reld­kam­pi­oen, die ge­leent­heid om sy merk in in­ter­na­si­o­na­le ge­sel­skap te maak en met ’n goeie af­stand sy plek in die Suid-A­fri­kaan­se O­lim­pie­se span te ver­se­ker.

Dy­lan Cot­ter, wat vroe­ër van­jaar die O­lim­pie­se maat­staf van 8.15 in dié i­tem met ’n en­ke­le sen­ti­me­ter oor­tref het, sal ook in ak­sie wees.

A­lys­sa Con­ley sal daar in die 200 m in ak­sie wees.

Fo­to: DEAAN VIVIER

Ca­ri­na Horn

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.