Way­de hoop hy sien neef C­heslin in Rio

Beeld - - Kuns - Fran­cois de Wet

Kaap­stad. – Way­de van Nie­kerk, Suid-A­fri­ka se wê­reld­kam­pi­oen in die 400 m, hoop van har­te om sy neef en rug­by­spe­ler C­heslin Kol­be in Au­gus­tus by die O­lim­pie­se S­pe­le in Rio de Ja­nei­ro, Bra­si­lië, te sien.

Van Nie­kerk is gis­ter in Kaap­stad by die Cen­tu­ry Ci­ty-kon­fe­ren­sie­sen­trum aan­ge­wys as am­bas­sa­deur van T-Sys­tems Suid-A­fri­ka, ’n ver­skaf­fer van in­lig­ting-en-kom­mu­ni­ka­sie teg­no­lo­gie.

T-Sys­tems is ook Van Nie­kerk se nu­we borg vir die vol­gen­de twee jaar.

Op ’n vraag of hy dink Kol­be moet vir die B­lits­bok­ke in Rio se se­westoer­nooi of vir die S­pring­bok­ke speel, het Van Nie­kerk ge­sê hy hoop die keu­se sal die B­lits­bok­ke wees.

Al­lis­ter Coet­zee, S­pring­bok af­rig­ter, maak voor ein­de van­dees­maand sy oe­fen groep vir Ju­nie se reeks van drie toets­wed­stryd teen Ier­land be­kend.

Kol­be speel tans goeie rug­by vir die S­tor­mers in die Su­per­rug­by­reeks en het ’n goeie kans dat Coet­zee hom by die groep kan in­sluit.

Niel Po­well, B­lits­bok­af­rig­ter, wil ook graag die blits­buks saam­neem Rio toe.

“Al­mal weet ek is ’n groot on­der­steu­ner van die B­lits­bok­ke en ek is goed be­vriend met baie van die spe­lers in die span. Daar­om hoop ek dat C­heslin ook in Rio saam met die span sal wees,” het Van Nie­kerk ge­sê.

Dié eer­ste man wat die 100 m, 200 m en 400 m in on­der­skei­de­lik min­der as 10, 20 en 44 se­kon­des kon hard­loop, weet sy neef wil ook graag vir die S­pring­bok­ke speel.

“Dit is ’n groot be­sluit wat hy sal moet neem en ek pro­beer om hom nie te veel daar­oor uit te vra nie. Ek ver­staan hoe moei­lik dit vir hom sal wees.

“Hy het die ver­moë om vir die S­pring­bok­ke te speel en ek hoop hy sal die ge­leent­heid kry.”

Of Kol­be nou Rio toe gaan of nie, het Van Nie­kerk ge­sê hy sal steeds se­ker maak dat hy baie tyd saam met die B­lit­se in Rio deur­bring.

.

Fo­to: TWITTER

Way­de van Nie­kerk (regs) en C­heslin Kol­be.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.