Klopp staan pa ná Li­ver­pool in eind­stryd ver­loor

Beeld - - Kuns - – bbc.com

Lon­den. – Jur­gen Klopp, Li­ver­pool se af­rig­ter, het ver­ant­woor­de­lik­heid ge­neem vir sy span se 3­1­ne­der­laag teen Se­vil­la in die eind­stryd van die Eu­ro­pe­se li­ga.

Klopp het ge­waar­sku Li­ver­pool sal te­rug­veg.

Die Reds was teen rus­tyd voor, maar het in die twee­de helf­te die kluts kwyt ge­raak. Se­vil­la het in die pro­ses die eer­ste span ge­word wat die kom­pe­ti­sie drie jaar ag­ter­een­vol­ gens kon wen.

Die ne­der­laag be­te­ken Li­ver­pool sal aan­staan­de sei­soen nie in e­ni­ge Eu­ro­pe­se kom­pe­ti­sie speel nie.

“Ons was nie na­by ons bes­te nie en ons moet dit aan­vaar.

“Ek is ver­ant­woor­de­lik hier­voor. Ek gee die ver­se­ke­ring ons sal as ’n beter span te­rug­keer. Ek het reeds met my spe­lers ge­sels en daar was nie kri­tiek van my kant af nie,” het Klopp ge­sê.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.