A­dam se nu­we klank wê­reld­klas

Beeld - - Vrydag! - A­dam en Da­niel Ba­ron

A­dam het met tref­fers soos “Ek sal oor­log vir jou maak” ’n re­pu­ta­sie vir goeie pop­rock met lek­ker­luis­ter­li­rie­ke ver­werf, maar met hier­die jong­ste al­bum wyk hul­le ef­fens af van die re­sep waar­aan ons ge­woond ge­raak het. Hul­le het die san­ger/lied­jie­skry­wer Da­niel Ba­ron be­trek. Hy sing nie net op die al­bum nie, sy be­kroon­de lied­jie­skryf­ta­lent word in die huts­pot ge­voeg saam met Hugo Lu­dik se pen­man­skap. Daar is nie ’n en­ke­le A­fri­kaan­se snit op die al­bum nie. Die man­ne van A­dam het een ding van hul vo­ri­ge al­bums be­hou: die a­kro­ba­tie­se truuks wat hul stem­me in har­mo­nie uit­pluk is steeds hier, en dit gee die al­bum ’n ryk klank.

Daar is net se­we snit­te op die al­bum, maar elk­een is die moei­te werd. “We Ma­de It” steek ve­ral in ’n mens se kop vas. Die al­bum hoef nie ’n tree te­rug te staan vir in­ter­na­si­o­na­le mu­siek in die gen­re nie. – Mi­chiel Ja­cobsz

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.