Doen­din­ge die na­week

Beeld - - Vrydag! - Saam­ge­stel deur AJ Op­per­man.

Hul vo­ri­ge pan­to­mi­me, Aspoes­ter­tjie, het hul ver­wag­tin­ge oor­tref, maar Li­se­Ma­rie en Re­nier Key­ser van Add­Li­fe Pro­ducti­ons, ver­vaar­di­gers van S­neeu­wit­jie, doen al die moont­li­ke om te vol­doen aan die stan­daar­de wat hul­le ver­le­de jaar ge­stel het.

Dié nu­we pan­to­mi­me van Add­Li­fe Pro­ducti­ons is tot 12 Ju­nie by Em­per­ors Pa­la­ce aan die Oos­Rand op die plan­ke. Hul Aspoes­ter­tjie het ne­ge Na­le­di­be­noe­mings ge­kry. Die ti­tel van die beel­den­de kuns­te­naar Lu­cin­da Mud­ge se uit­stal­ling Kill You Eat You kom uit ’n plaas­li­ke nuus­sto­rie in die om­ge­wing waar sy woon.

“I will kill you and then I will eat you,” was glo die woor­de van ’n aan­val­ler.

25 be­skil­der­de va­se word tot Son­dag in die Ci­r­ca­ga­le­ry in Ro­se­bank uit­ge­stal. Dit is Mud­ge se vyf­de so­lou­it­stal­ling.

Mud­ge het nie die vaas as me­di­um ge­kies nie. Voor­heen het sy as ’n fo­to­ graaf ge­werk en on­der meer vier jaar in Lon­den deur­ge­bring. Dees­dae woon sy saam met haar man, Sam, en hul dog­ter Bis­cuit in Keur­boom­strand.

Haar va­se kom­bi­neer iets moois met iets swaar­der.

Die mens is ook so, sê Mud­ge. Men­se het ver­skil­len­de kan­te en is ook ge­kom­pli­seerd.

“Die va­se trek jou in, maar wan­neer jy by die twee­de vlak kom, wil ek ’n ge­voel van on­ge­mak uit­beeld, ’n ge­voel dat al­les nie nood­wen­dig wel is nie. Ek dink al­mal kan hul­le daar­mee ver­een­sel­wig. Op ve­le vlak­ke voel ons kwes­baar, in ons ver­hou­dings, in ons vriend­skap­pe. My werk le­wer kom­men­taar op mens­li­ke kwes­baar­heid.” Jo­seph and the A­ma­zing Techni­co­lor D­re­am­co­at is tot 7 Au­gus­tus in die Pie­ter Toe­rien­te­a­ter op die plan­ke. Dié mu­siek­bly­spel is ge­grond op die By­bel­se ver­haal van Jo­sef, sy ja­loer­se broers en sy a­von­tu­re in E­gip­te. Dit ver­tel die sto­rie van ’n jong man wat aan­hou droom het. Die mu­siek is deur Andrew Lloyd Web­ber en die li­rie­ke deur Tim Ri­ce. Jo­seph and the A­ma­zing Techni­co­lor D­re­am­co­at is die soort pro­duk­sie wat so fyn be­plan en goed ge­re­pe­teer is dat die ge­hoor werk­lik ver­maak kan word. Die be­gro­ting wat dié soort te­a­ter­stuk­ke het, dra vir se­ker ook by tot die ver­maak­lik­heids­fak­tor. Die be­lig­ting is hi­per­mo­dern en sorg vir sen­sa­si­o­ne­le ef­fek­te. El­ke kleur van Jo­sef se jas word op ’n be­paal­de oom­blik deur die lig­te voor­ge­stel. Earl G­re­go­ry speel die ti­tel­rol van Jo­sef en Jo­na­than Rox­mouth ver­tolk die fa­rao. Ver­to­nings is Woens­dae tot Vry­dae om 20:00, Sa­ter­dae om 14:00, 17:00 en 20:00 en Son­dae om 14:30 en 17:30. Kaart­jies kos R100 tot R350. Be­spreek by Com­pu­tic­ket. A Voya­ge Bet­ween Re­a­li­ties deur die kuns­te­naar P­hi­lip­pe Bousquet, wat Son­dag 22 Mei in die Ti­na S­ku­kan­ga­le­ry in P­re­to­ria be­gin, is ’n uit­roep om e­mo­sies te be­vry. Dit is ’n reis te­rug na kin­der­ja­re, die ver­tel van sto­ries van ’n an­der tyd, ge­skryf son­der woor­de.

Prof. Ma­ri­nus Wie­chers, voor­ma­li­ge rek­tor van U­ni­sa en do­sent in kon­sti­tu­si­o­ne­le reg, o­pen die uit­stal­ling om 11:30.

Die ge­leent­heid duur tot 14:30. Die uit­stal­ling beeld sto­ries uit wat al­mal ken en wat ver­maak en oor­den­king, dro­me, hart­seer, vre­se, nag­mer­ries en waan ont­lok. Dit ver­ken hoe die mens se ge­voe­lens hul­le de­fi­ni­eer en hoe ons ons eie sto­ries skryf.

Die di­a­loog be­gin tus­sen die mens wat jy ge­word het en die in­ner­li­ke kind in jou, wat dik­wels in ’n her­in­ne­ring skuil.

Dit is ’n her­in­ne­ring aan die wê­reld wat ons ge­skep het, dik­wels ver van die fan­ta­sie wat ons ons voor­ge­stel het ons sou skep. Bousquet se uit­stal­ling ver­ken die twee­le­dig­heid hier­van deur mid­del van skil­de­rye en beeld­hou­werk.

Bousquet bied ook op 28 Mei om 10:30 ’n rond­lei­ding by die ga­le­ry aan. Die uit­stal­ling duur tot 16 Ju­nie. Ga­le­ry­ure: Dins­dae tot Sa­ter­dae van 09:00 tot 17:00. Die a­dres: Plot 6, Koe­doe­berg­weg, Fa­e­rie G­len, P­re­to­ria. Ska­kel 012 991 1733 of 083 653 6928 of stuur e­pos na thea@ti­na­sku­kan­gal­le­ry.co.za of be­soek www.ti­na­sku­kan­gal­le­ry.co.za vir meer in­lig­ting. Die a ca­pel­la­groep Na­vi Redd is nie ver­niet al tien jaar ge­wil­de ver­maak in die ver­maak­lik­heids­be­dryf nie. Hul­le is van­aand (20 Mei) om 20:00 in die At­ter­bu­ry­te­a­ter te sien en die re­bel­le van a ca­pel­la ver­maak weer met ’n pro­duk­sie prop­vol tref­fers, elk­een ver­werk op die u­nie­ke Na­vi Redd­ma­nier. Dis ’n meng­sel van stem, klank, hu­mor en e­ner­gie wat jy nie mag mis­loop nie.

Die be­ken­de Ri­chard Lo­ring re­ken: “Na­vi Redd is een van daar­die s­kaars soor­te kuns­te­naars wat jou be­to­wer met hul stem­klank­vaar­dig­he­de en oor­spronk­lik­heid.”

Dit duur on­ge­veer an­der­half uur. Kaart­jies kos R140. Be­spreek by Com­pu­tic­ket.

Fo­to: CHRISTIAAN KOT­ZE

Earl G­re­go­ry as Jo­sef in Jo­seph and the A­ma­zing Techni­co­lor D­re­am­co­at in die Pie­ter Toe­rien­te­a­ter by Mon­te­ca­si­no.

Fo­to: MARY­ANN PALMER

Ná­di­ne en Reyn­ard Slab­bert in S­neeu­wit­jie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.