P­ri­me Ci­r­cle gaan rock op Eu­ro­pa se groot sok­ker­fees

Beeld - - Vrydag! -

Die Suid-A­fri­kaan­se groep P­ri­me Ci­r­cle is ge­nooi om op te tree op die sok­ker­fees by die eind­stryd van die Eu­ro­pe­se kam­pi­oen­skaps­liga in die S­ta­dio San Si­ro in Mi­laan, I­ta­lië.

Die fees duur van 26 tot 28 Mei en P­ri­me Ci­r­cle kom op 27 Mei om 14:00 aan die beurt. Die eind­stryd is op 28 Mei. Dit is een van die be­lang­rik­ste sok­ker­by­een­koms­te van die jaar.

P­ri­me Ci­r­l­ce word be­skou as een van die suk­ses­vol­ste rock­groe­pe in Suid-A­fri­ka.

Al ses hul al­bums het pla­ti­num- en goud­sta­tus in Suid-A­fri­ka be­reik.

Die groep het reeds al­te­saam 14 Sa­ma-be­noe­mings ont­vang en het in meer as 1 500 kon­ser­te in A­fri­ka, die Mid­de-Oos­te en Eu­ro­pa op­ge­tree.

Hul nu­we al­bum, Let the Nig­ht in – De­luxe, is pas in Suid-A­fri­ka en Eu­ro­pa uit­ge­reik.

Dit is die groep se eer­ste amp­te­li­ke Eu­ro­pe­se uit­rei­king, kort voor hul toer na Duits­land en Oos­ten­ryk.

Die al­bum be­staan uit 13 snit­te, wat die tref­fers “Go­ne” en “Doors” in­sluit. Die al­bum het ook vier oor­spronk­li­ke lied­jies en ’n un­plug­ged weer­ga­we van die ti­tel­snit “Let theb Nig­ht in”.

Die eer­ste snit, “G­hos­ts”, is op 6 Mei uit­ge­reik saam met die mu­siek­vi­deo daar­van waar­in P­ri­me Ci­r­cle se hoof­san­ger, Ross Le­ar­month, sy debuut as me­de­re­gis­seur maak. Le­ar­month sê die doel met die “De­luxe”-weer­ga­we van die al­bum is om ’n goeie in­druk in Eu­ro­pa te maak. Hul­le wil rock dat dit klap en hoop om nu­we ge­ho­re te kry met hul op­tre­de op die sok­ker­fees.

Op hul Eu­ro­pe­se toer in Mei en Ju­nie gaan hul­le on­der meer in Ha­no­ver, D­res­den, Leip­zig, F­lens­burg, Ham­burg, F­rei­burg, Saar­br­üc­ken en Mann­heim op­tree.

) Be­soek pri­me­ci­r­cle­band.com of P­ri­me.Ci­r­cle/Fa­ce­book of op Twitter P­ri­me_Ci­r­cle vir meer in­lig­ting.

Die le­de van P­ri­me Ci­r­cle is Neil B­rey­ten­bach, Da­le S­chnett­ler, Ross Le­ar­month, Dirk Bisschoff en Mar­co Go­mes.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.