Pot­poets laat men­se wip van die skrik

Beeld - - Nuus -

Kyk op die vi­de­o­blad hoe ’n een­vou­di­ge pot hon­der­de be­soe­kers aan die Nam­po­oes­fees laat bloos wan­neer hul­le die pot se dek­sel neer­gooi van die skrik. Ber­tus Goo­sen, ’n boer van Botswa­na, be­rei die af­ge­lo­pe agt jaar ’n boe­re­pa­tent vir die Nam­po­oes­fees om nuus­kie­ri­ges ’n les te leer.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.