Wat sê jy? Stuur ’n SMS na 45571

Beeld - - Middelblad -

JZ ge­bruik die Val­ke as ’n per­soon­li­ke ben­de om hom te be­skerm en be­kom­mer­nis en vrees by teen­stan­ders te wek. Dit al­les om steeds die Gup­tas se wen­se uit­ge­voer te kry! – C­harl Dup Zu­ma ver­son­dig ons sie­le tot by­na breek­punt! Help as­se­blief, lie­we Va­der! – E, Qu­eens­wood

Ek glo Pra­vin Gord­han be­hoort die vol­gen­de pre­si­dent te wees. Hy dien die be­lan­ge van die land en het geen ba­ga­sie wat hy saam­dra nie. – Jo­han Paul

Men­se, gee da­rem vir Zu­ma ’n bie­tjie kre­diet, hy plun­der da­rem die staats­kas al lag­gen­de ter­wyl die vo­ri­ge re­ge­ring sul­ke ou suur­knol­le was ter­wyl hul­le hul “nes­ei­er” by­me­kaar­ge­maak het. Hê­hê­hê. – An­dré

’n Ruk­kie ge­le­de was daar tal­le van die ANC en an­der hoog­ge­plaas­tes wat groot ge­wag ge­maak het van die feit dat Zu­ma moet be­dank of ver­wy­der moet word. Al­mal is nou stil en hy gaan on­ge­stoord met sy ver­woes­ting voort, hie­hie­hie. Wie het hul mon­de ge­snoer en met wat? – Pe­tra

Mag die ANC uit die ver­le­de leer en soos die Na­si­o­na­le Par­ty vin­nig en be­tyds van PW Bo­tha ont­slae ge­raak het nou ook drin­gend van Zu­ma en sy ka­ders ont­slae raak. – Mar­tin Dit is so ’n i­ro­nie: As Gord­han be­dank, sal die rand ver­der ver­swak, as Zu­ma be­dank, sal die rand ver­sterk. Ver­staan Zu­ma dit nie of pla dit hom nie? – S­teyn Kan ie­mand die EFF in­lig dit is nie ’n sir­kus nie. Dit was lek­ker, maar dit is nou klaar. Doen die werk waar­voor jul­le aan­ge­stel en be­taal word. – S­mit­tie Ma­le­ma saai ge­weld om kie­sers te werf, maar wat hy nie weet nie, is dat hy nog die vrug­te gaan pluk. In ’n land wat op die punt van rom­mel­sta­tus staan. – Jo­han, Pta Wie en wat­ter mag­te on­der­steun die EFF? – JC van Ve­ree­ni­ging

Ont­wrig­ten­de e­le­men­te mag uit die par­le­ment ver­wy­der word. In ons klas­ka­mers moet ons on­der­wy­sers eg­ter soort­ge­ly­ke uit­tar­ten­de wan­ge­drag maar net tan­de­kner­send aan­vaar. Ek sou nie om­gee om ’n span “Wit­hem­de” in my klas be­skik­baar te hê nie! – Le­ser

Beeld be­le­dig Trump deur hom met Ma­le­ma te ver­ge­lyk. Trump kruip nie voor die li­be­ra­le om po­li­ties kor­rek te wees nie! – Le­on

Dis mos nie no­dig om al­les af te brand en te be­ska­dig nie. As jy nie te­vre­de is met die re­ge­ring waar­voor jy ge­stem het nie, daar is ’n mak­li­ke ma­nier: Trek net jou krui­sie by ’n an­der par­ty en gee hul­le ’n kans. – Le­ser

Die brand­stig­ting by die u­ni­ver­si­tei­te sal nie op­hou voor­dat die brand­stig­ters in heg­te­nis ge­neem word nie. Hul­le hoort ag­ter tra­lies. – Oom Gert S­traat­smou­se, ve­ral dié wat by straat­hoe­ke las­tig is, is on­wet­tig. Daar word eg­ter niks aan die saak ge­doen nie. Die po­li­sie moet ver­ant­woor­de­lik ge­hou word vir sul­ke voor­val­le. – Le­on Wan­nie Car­stens is die e­nig­ste een wat die A­fri­kaans/A­fri­ka­ner/A­fri­kaan­ses­de­bat uit sy hart be­spreek het. – Le­ser Ge­luk, RSG, jul mu­siek het rom­mel­sta­tus be­reik! – SDJ, P­re­to­ria Moe­nie soos ’n vol­struis jou kop in die sand druk nie. Vir self­be­houd moet jy el­ke dag ook iets moois in jou me­de­mens se le­we soek. – Bee Dit wat met Win­nie Rust ge­beur het, maak ’n mens so hart­seer. Dit is nou uit en uit die spreek­woor­de­li­ke stank vir dank. – Sue Ca­rien, jou be­perk­te ken­nis van put­boe­le skree ten he­me­le! My foks­ter­ri­ër het al meer men­se ge­byt as my put­boe­le en ek hoor nie­mand sê ek moet haar van kant laat maak nie! Jou stel­ling grens aan sot­lik! – Estel­le Pi­cas­so vir R3,5 mil­joen? My klein­dog­ter van vier kan beter te­ken. Sy sal ook af­slag gee! – Lou­is, Pta Ek vind Wil­lie S­pies en Theo Vor­ster se skry­wes so in­te­res­sant. Die ge­wo­ne mens weet dit nie al­les nie. – Le­ni

Niks gaan by die Bul­le ver­an­der voor­dat Ba­rend van Graan en Xan­der van Rens­burg ge­groet het nie. Die Bul­le ploe­ter nou al ja­re voort. – Jan­nie G. S­teyn­berg, jy het ver­geet van N­wan­di­le S­tick wat die ag­ter­lyn af­rig. Dan vra ek ook waar­voor Al­lis­ter Coet­zee be­taal gaan word? – Gert, Gau­teng Ja­c­ques Pot­gie­ter weer by Blou Bul­le: Is dit werk­lik voor­blad­nuus en die vol­le ag­ter­blad werd? – F­reek Swart man red wit vrou se le­we ná by­steek. Wit boer red swart man uit sy bran­den­de bak­kie. U­bun­tu. Daar is nog hoop vir die re­ën­boog­na­sie. – Ja­pie S­mit A­fri­kaan­se se­pies is ’n grap. Ky­kers se in­tel­li­gen­sie word on­der­skat. Ge­bruik hul­le die­self­de skry­wers? Wat in die een ge­beur, ge­beur in die an­der. Bo­ring, bo­ring, bo­ring ver­by. Ek kyk nie meer se­pies nie. Dis net tyd­mors. – BB Waar­om moet 7de Laan en Bin­ne­lan­ders ook vol skur­ke wees? Is daar nie ge­noeg in die land nie of wil hul­le hê men­se moet op­hou se­pies kyk? – An­nie, La­e­veld Ek raak nou dik vir al die ge­kla oor 7de Laan. Sit af jou TV of kyk na ’n an­der ka­naal. – Wil­lem, Al­ber­ton

Ja­c­ques Pot­gie­ter

Do­nald Trump

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.