Koh­li maak ge­skie­de­nis in die IPL met hon­derd­tal

Beeld - - Kuns -

Del­hi. – Vi­rat Koh­li se vier­de 100­tal in van­jaar se In­die­se P­re­mier­liga­krie­ket­reeks het hom ook die reeks se groot­ste lo­pie­vraat tot nog toe ge­maak. En dit ten spy­te van ’n be­seer­de lin­ker­hand.

Koh­li, In­dië se toet­s­kap­tein, het eer­gis­ter 113 lo­pies van 50 bal­le ge­mo­ker teen die King IX Pun­jab in Ban­ga­lo­re, en het die eer­ste kol­wer ge­word wat 4 000 lo­pies (4 002) in dié reeks aan­te­ken. Met ne­ge ste­ke in die web tus­sen sy duim en voor­vin­ger aan sy lin­ker­hand, het hy sy In­die­se span­maat Su­resh Rai­na se re­kord van 3 985 ver­by­ge­steek.

Koh­li en Chris Gay­le (73) het 147 lo­pies om die eer­ste paal­tjie ge­mo­ker in Ban­ga­lo­re se beurt van 211/3 in net 15 boul­beur­te. Re­ën het die wed­stryd ver­kort.

“Ek nie ge­dink ek sal ’n 100­tal in net 15 boul­beur­te kan slaan nie,” het Koh­li ná af­loop ge­sê.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.