Fe­de­rer eer­ste keer se­dert 1999 nie in ’n Grand Slam

Beeld - - Kuns -

Lon­den. – Ro­ger Fe­de­rer het hom gis­ter aan die Fran­se Ope ont­trek om­dat hy nie fiks ge­noeg is nie.

Sy pres­ta­sie van 65 ag­ter­een­vol­gen­de Grand Slam­toer­nooie bly daar­mee in die slag.

Die 34­ja­ri­ge Fe­de­rer moes hom on­langs weens rug­pro­ble­me aan die Ma­drid­Ope ont­trek en is vroeg uit­ge­ska­kel in die I­ta­li­aan­se Ope.

Die laas­te keer wat hy een van wê­reld­ten­nis se vier groot toer­nooie mis­ge­loop het, was in 1999 toe hy nie aan die A­me­ri­kaan­se Ope kon deel­neem nie

Fe­de­rer, der­de op die wê­reld­rang­lys, het in ’n bood­skap op Fa­ce­book aan­ge­kon­dig hy het be­sluit om hom te ont­trek.

“My fiks­heid is nie 100% nie en ek voel dit sal ’n on­no­di­ge ri­si­ko wees om te speel ter­wyl ek nie slag­ge­reed is nie. Dit was nie ’n mak­li­ke be­sluit nie.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.