STUUR ’N SMS

Beeld - - Nuus -

Fa­na Z­wa­ne moet die vre­des­be­ker vir die maand kry. – G. Le­wis Fa­na Z­wa­ne, bra­vo, jou brief word ge­raam en ver­sprei oor SA. Van al die pro­fes­so­re wat iets te sê ge­had het oor ras­sis­me, is jy die een wat die koek vat. Nee, don­ner, jy dra die kroon. Ek is lief vir jou, kind. God se­ën jou. Die land het meer van jou no­dig. – Ou­pa Nel Fa­na Z­wa­ne, ek gaan jou brief uit­knip en op­plak waar ek dit daag­liks kan lees. Men­se soos jy gee my moed vir SA. Dan­kie! – Li­zel­le Le­on, daar­die straat­smou­se waar­na jy so sma­lend ver­wys, pro­beer min­stens ’n eer­li­ke le­we maak. – Jor­rie van Nel­spruit Baie dan­kie, NG Kerk, dat jy ’n brief van on­der­steu­ning aan Pra­vin Gord­han ge­stuur het. Trots om ’n lid­maat te wees. – E­li­se H De­on Maas, so moet ’n man praat! Li­be­ra­le hu­ma­nis­me is die eu­wel van van­dag om­dat die waar­heid nie meer se­ë­vier nie. – Le­on Ba­ba­renos­ter uit dam ge­red. Dit is al­le­daags. Is dit no­dig dat die pu­bliek dit moet weet? So ook rooi­bok­riel by kro­ko­dil ge­kiek. Se­ker­lik is daar be­ter nuus? – F­red­dy Ons sien daag­liks net ter­reur, moord, roof en dood­slag in die me­dia. Van­og­gend se voor­blad­sto­rie van ’n re­nos­ter­kal­fie wat uit die dam ge­red word, het ’n glim­lag op my ge­sig ge­sit. Pu­re la­fe­nis vir my siel. – Ou­ma Lies Ra­pu­thi, jy sit in die par­le­ment en ver­war Je­sus met Jan van Rie­beeck! Skrik­wek­kend! Moet ek lag of huil? – Ju­das I­ska­ri­ot Way­de van Nie­kerk: ’n Prag­ti­ge en on­self­sug­ti­ge ge­baar. Sterk­te met jou at­le­tiek­loop­baan! – T­wak­kie Een van die Bo­ko Ha­ram­mei­sies is ge­kry – is dit nie voor­blad­nuus nie? – Ila­nie Mol­ler Dit is hart­seer. In daar­die ou­di­to­ri­um het ons as Kan­nie­dood­mans­dag­huis die eer­ste­jaars­kon­sert ge­wen. Dit was in 1985 en wy­le Bla­ke Toe­rien was ons spel­lei­er. – Fa­nie, Ho­ri­son­Park Wou nog al­tyd weet – hoe be­paal jy of ’n skil­de­ry R100 mil­joen of R100 werd is? Vra maar net! – Pi­ne

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.