Pop­di­va C­her vier 70ste ver­jaar­dag

Beeld - - Nuus - – Reu­ters

Los An­ge­les. – C­her se mil­joe­ne aan­han­gers het gis­ter op T­wit­ter haar 70ste ver­jaar­dag saam met haar ge­vier.

Die pop­di­va se loop­baan strek al oor meer as vyf de­ka­des.

Aan­vank­lik het sy in die 1960’s in die duo Son­ny & C­her er­ken­ning vir haar ta­lent ge­kry.

“Dark La­dy”, “If I Could Turn Back Ti­me” en “Be­lie­ve” het van haar ’n huis­hou­de­li­ke naam ge­maak in haar so­lo-loop­baan.

C­her het reeds so­wat 25 a­tel­jee­al­bums ag­ter haar naam, as­ook ’n Gram­my en ’n Os­car.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.