Klein­Brak­fo­to ge­bruik in soek­tog na MH370

Beeld - - Nuus -

eer so­dat dit van hulp kan wees in die soek­tog na die vlieg­tuig.

L­ück­hoff het ge­sê hy het kon­tak met die ATSB ge­had.

Ma­rie­ne bi­o­loë gaan nou kyk na die mos­sels en in­sek­te wat op die fo­to sig­baar is.

Dit kan hul­le help om vas te stel waar die wrak­stuk rond­ge­dryf het. “Dit kan ’n deur­braak vir hul­le wees. Die feit dat my fo­to drie maan­de vroe­ër ge­neem is as wat Neels dit op­ge­tel het, skuif die he­le on­der­soek vroe­ër.

“Daar word by­voor­beeld ge­kyk na die win­de en see­stro­me wat in De­sem­ber aan­we­sig was.”

Die ver­on­der­stel­ling was aan­vank­lik dat dit in Maart uit­ge­spoel het. Nou blyk dit dat dit al in De­sem­ber op die strand was.

Vol­gens L­ück­hoff is dit ’n in­te­res­san­te ver­wik­ke­ling. “Ek het in De­sem­ber ter­loops die fo­to ge­neem en nie weer daar­aan ge­dink nie. Eers na­dat ek van Neels se ont­dek­king in Die Bur

ge­lees het, het ek die twee by­me­kaar­ge­bring,” het hy ge­sê.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.