Dit kan ’n deur­braak vir hul­le wees. Die feit dat my fo­to drie maan­de vroe­ër ge­neem is, skuif die he­le on­der­soek vroe­ër.

Beeld - - Nuus -

stuk wat in Maart deur Neels Kru­ger, ’n ar­ge­o­loog van P­re­to­ria, op die strand op­ge­tel is.

Toe L­ück­hoff die wrak­stuk af­ge­neem het, het hy nie be­sef dit be­hoort waar­skyn­lik aan die vlieg­tuig nie.

Die wrak­stuk is reeds aan die Ma­lei­sie­se re­ge­ring ge­stuur.

Joe Hatt­ley van die Aus­tra­lie­se Ver­voer­vei­lig­heids­bu­ro (ATSB) het in e-pos ge­sê L­ück- hoff se fo­to is baie waar­de­vol.

Dit wys die toe­stand van die wrak­stuk kort na­dat dit op die strand uit­ge­spoel het. Daar is baie eend­mos­sels op. Dit gee ook ’n be­ter aan­dui­ding van wan­neer dit op die strand uit­ge­spoel het. Dit help ook we­ten­skap­li­kes wat kyk na die ver­sprei­ding van die wrak­stuk­ke oor die In­die­se O­se­aan heen.

Al die in­lig­ting word ge­ë­va­lu- ger

Fo­to: S­CHALK L­ÜCK­HOFF

Die wrak­stuk wat in De­sem­ber op die strand by Klein­Brak­ri­ver ge­sien is. Dit be­hoort waar­skyn­lik aan die ver­mis­te vlug MH370 van Ma­lay­sia Ai­r­li­nes.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.