Kan wrak­stuk­ke se dryf­pa­troon ont­hul

Beeld - - Nuus - Eu­ge­ne Gun­ning

Ge­or­ge. – ’n Fo­to wat dr. S­chalk L­ück­hoff, ’n af­ge­tre­de ge­nees­heer van Knys­na, ge­neem het van ’n wrak­stuk wat waar­skyn­lik aan ’n ver­mis­te vlieg­tuig van Ma­lay­sia Ai­r­li­nes be­hoort, gaan be­slis ge­bruik word in ’n on­der­soek na dié lug­ramp.

L­ück­hoff het in De­sem­ber ver­le­de jaar op die strand by K­leinBrak­ri­vier af­ge­kom op ’n wrak­stuk wat ver­moe­de­lik deel is van die ver­mis­te vlug MH370.

Die vlieg­tuig het op 8 Maart 2014 ver­mis ge­raak kort na­dat dit in Ku­a­la Lum­pur op­ge­styg het on­der­weg na Bei­jing.

Daar was 239 pas­sa­siers en be­man­nings­le­de aan boord.

Die wrak­stuk wat L­ück­hoff af­ge­neem het, is die­self­de wrak-

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.