‘Ons kan A­fri­ka self be­stuur’

Beeld - - Nuus -

Pres. Ro­bert Mu­ga­be van Zim­bab­we sê hy het sy wa­re A­fri­kai­den­ti­teit ont­dek toe hy ’n stu­dent aan die Fort Ha­re-U­ni­ver­si­teit was.

Mu­ga­be het gis­ter die u­ni­ver­si­teit se eeu­fees­vie­rin­ge by­ge­woon. “Ek is hier ge­trans­for­meer. Ek was be­voor­reg dat ek aan­vaar is om in 1950 aan Fort Ha­re te stu­deer. Des­tyds is die u­ni­ver­si­teit be­skou as die Ox­ford van A­fri­ka. Ons het toe be­wus ge­word van die ko­lo­ni­a­le juk op ons vas­te­land.

“Dit het ons aan­ge­moe­dig om teen ver­druk­king in al­le vor­me te veg,” het hy ge­sê.

“Om ie­mand tronk toe te stuur vir geen mis­daad wat ge­pleeg is nie, is ’n mis­daad. Dit is waar­om – toe ons vry­heid ge­kry het – ons be­sluit het om ’n be­leid van na­si­o­na­le ver­soe­ning te volg. Man­de­la het hom be­y­wer vir vry­heid en ge­lyk­heid vir al­mal, maar dit moet ook geld vir die e­ko­no­mie van die land.”

Vol­gens hom kan men­se nie ge­lyk wees son­der e­ko­no­mie­se ge­lyk­heid nie.

“Dit was ’n lang s­tryd om te be­wys dat ons ge­lyk is en dat ons ook men­se is, maar ons is steeds in ’n s­tryd om te be­wys dat ons self ons sa­ke in A­fri­ka kan be­stuur.” – Ros­lyn Baat­jies en Tem­bi­le Sg­qo­la­na

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.