Ses ont­snap uit sel­le by Boks­burg­hof

Beeld - - Nuus - – Nom­bu­le­lo Ma­ny­a­na

Die po­li­sie in Boks­burg soek na ses ver­hoor­af­wag­ten­des wat Don­der­dag uit die tronk­sel­le by die land­dros­hof in Boks­burg ont­snap het.

Die sel­le, wat in die kel­der is, was glo nie be­hoor­lik ge­sluit nie, het lt.kol. Dla­mi­ni Lun­ge­lo, pro­vin- si­a­le po­li­sie­woord­voer­der, ge­sê.

Die ver­dag­tes was ver­on­der­stel om in die hof te ver­skyn, maar het die ge­leent­heid ge­bruik om te ont­snap.

Dit het oor mid­dag­e­te ge­beur.

Vyf van die mans sou op aan­klag­te van roof ver­skyn het en een is aan­ge­hou op aan­klag­te van ver­krag­ting.

Die twee po­li­sie­le­de wat ver­ant­woor­de­lik was vir die tronk­sel­le, word on­der­soek en kan moont­lik ge­skors word, het Lun­ge­lo ge­sê.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.