Reis slim na Mau­ri­ti­us

Beeld - - Bruide -

Die lug­diens Air Mau­ri­ti­us, wat die wen­brui­de se vlug­te na dié tro­pie­se ei­land borg, het on­langs sy Tra­vel S­mart­pro­gram be­kend ge­stel.

Die doel is om meer Suid­A­fri­ka­ners in die stil­ler, koel sei­soen na die ei­land te lok deur men­se be­wus te maak van plus­pun­te soos gra­tis rei­se vir kin­ders en af­slag vir wit­te­broods­paar­tjies. Car­la da Sil­va, Air Mau­ri­ti­us se streek­be­stuur­der vir A­fri­ka en Suid­A­me­ri­ka, sê: “Die Tra­vel S­mart­pro­gram bied Suid­A­fri­ka­ners nie net ’n la­er kaart­jie­prys nie, maar jy kry ook deur die jaar voor­de­le in die tye bui­te die spits­tyd, wat kan be­te­ken dat ’n ge­sin van vier wat bui­te die spits­tyd reis, R8 550 be­spaar deur dié pro­gram te be­nut.”

) Volg Air Mau­ri­ti­us op T­wit­ter by @Ai­rMau­ri­ti­us.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.