Nut­ti­ge huis­wa­re van P­res­ti­ge

Beeld - - Bruide -

’n Ge­skenk van P­res­ti­ge­huis­wa­re sal el­ke bruid te­vre­de laat glim­lag. P­res­ti­ge bied se­dert 1970 huis­wa­re aan Suid­A­fri­ka­ners en is be­kend vir die le­we­ring van nu­we en in­no­ve­ren­de ge­hal­te­pro­duk­te. Met dié huis­wa­re is kook en bak pret­tig, mak­lik, ge­rief­lik en boon­op be­kos­tig­baar.

Die huis­wa­re­pak­ke wat die wen­ner, naas­wen­ner en an­der fi­na­lis­te kry, be­staan uit ’n ver­skei­den­heid kom­buis­toe­be­ho­re, waar­on­der bak­ge­rei, mes­se, plas­tiek­wa­re en kom­buis­skê­re.

) Die wen­ner en naas­wen­ner kry om­vat­ten­de ge­skenk­pak­ke van P­res­ti­ge, ter­wyl die fi­na­lis­te ook met P­res­ti­ge­huis­wa­re weg­stap.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.