GOEDOM TE WEET

Beeld - - Leefstyl -

) Die Sun Ci­ty Hop On Hop Off Food jour­ney kos R665 per per­soon. ) Dit sluit in: S­ke­mer­kel­kies en ca­napés by die Ca­ba­nas; Voor­ge­reg by Bo­ca­do; Hoof­ge­reg by Le­gends; Na­ge­reg by die Tusk Bar; ’n Pen­del­diens tus­sen die re­stau­ran­te. ) Jy moet 48 uur voor die tyd be­spreek en ’n mi­ni­mum van vier men­se en ’n mak­si­mum van 12 word toe­ge­laat. Dit is i­de­aal vir ver­jaars­dae, ram­ of hen­ne­par­ty­tjies. As jul­le nie van plan is om oor te slaap nie, re­ël ’n aan­ge­we­se be­stuur­der om jul­le huis toe te neem. ) Op­tel­tyd is 17:30. Vir meer in­lig­ting be­soek www.s­un­in­ter­na­ti­o­nal.com/sun­ci­ty.

Die Le­gends­re­stau­rant bring hul­de aan al die le­gen­des wat by Sun Ci­ty op­ge­tree het.

Sun Ci­ty is baie meer as net ’n dob­bel­be­stem­ming, dis ook ’n mek­ka vir kos­lief­heb­bers.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.