Daar is so­veel ver­skil­len­de re­des waar­om jy S­wa­zi­land op jou lys van lan­de moet sit om te be­soek: – die ryk kul­tuur, a­sem­ro­wen­de om­ge­wing en na­tuur­le­we, be­kos­tig­baar­heid en nog meer.

Beeld - - Leefstyl - Ker­se vir A­fri­ka! By S­wa­zi Cand­les kan jy hand­ge­maak­te ker­se in al­le kleu­re en vorms koop. Nu­we waar­de­ring vir glas Perd­jie op ga­lop Hoog in die tak­ke Ma­gu­ga Lod­ge en rots­te­ke­nin­ge

Se­dert ek on­langs ’n lang­na­week in S­wa­zi­land deur­ge­bring het, is dié land be­slis een van my guns­te­ling-va­kan­sie­be­stem­mings. Ek kan nie wag om weer soon­toe te­rug te gaan nie.

Daar is ’n klomp fak­to­re wat by­ge­dra het tot ’n on­ver­geet­li­ke va­kan­sie, maar ek ver­moed dit het al be­gin by die stem­pel wat ek by die grens­pos in my pas­poort ge­kry het.

Boon­op het ek hier­die land baie be­kos­tig­baar ge­vind – iets wat juis nie dees­dae meer han­daan-hand met ’n pas­poort gaan nie.

As dit kom by ak­sie en a­von­tuur, het S­wa­zi­land ge­wel­dig baie om te bied. Ons ver­geet soms hoe mak­lik be­reik­baar hier­die a­sem­ro­wen­de land met sy gras­groen heu­wels en dig­te wou­de is.

Dis skaars vier uur se ry per mo­tor en hoe­wel hul­le ’n splin­ter­nu­we in­ter­na­si­o­na­le lug­ha­we in die land ge­bou het, dink ek steeds dis ’n be­ter roep om ’n pad­lang­se toer daar­heen te on­der­neem.

Ver­al om­dat die pad na die Os­hoek-grens­pos via Ema­lahle­ni en Ca­ro­li­na glad nie sleg is nie. Ons het boon­op vin­nig deur die grens­pos be­weeg son­der e­ni­ge on­no­di­ge romp­slomp.

Ek het die S­wa­zi-men­se be­son­der vrien­de­lik en hulp­vaar- dig ge­vind en op my vrien­de se vrae of die land skoon is, kan ek met oor­tui­ging sê dat die de­le waar ons was, be­slis sko­ner as ons eie land is. Ons eer­ste stil­hou­plek was by die Ng­we­nya-glas­fa­briek, wat na­by aan die Os­hoek-grens­pos ge­leë is.

Hier sal jy nu­we waar­de­ring vir hand­ge­maak­te glas­pro­duk­te kry.

Kom kyk self hoe glas­bla­sers dié be­son­der­se kuns ver­vol­maak ter­wyl hul­le in ’n ver­sen­gen­de hit­te staan en werk. Al die glas wat ge­bruik word, is her­win en ’n mens ver­kyk jou aan hoe hul­le die klein or­na­ment­jies uit niks vorm.

Hier­die fa­briek be­staan reeds se­dert 1987 en daar is al­te­saam 70 wer­kers wat al­mal daag­liks van die mooi­ste glas­pro­duk­te denk­baar maak – van ge­kleur­de va­se en u­nie­ke gla­se tot or­na­men­te.

Twee van die glas­bla­sers wat steeds hier werk, het hul op­lei­ding in 1979 in S­we­de ge­kry. Be­soek ng­we­ny­ag­lass.co.sz as jy meer wil weet. Ons eer­ste oor­nag­stop was by Ha­wa­ne Re­sorts, wat ook nie ver van die Os­hoek-grens­pos ge­leë is nie. Ek het on­mid­del­lik van die taam­lik on­ge­kuns­tel­de ge­voel van hier­die oord ge­hou. In die so­mer kan ’n mens in die swem­bad gaan af­koel en vir die eer­ste keer het ek ron­da­wels ge­sien wat reg­hoe­kig ge­bou is (spe­si­aal ont­werp om meer lig in te laat). Daar­die aand het ons heer­lik in die knus eet­ka­mer ge­sit en kui­er.

Vroeg die vol­gen­de og­gend het ons gaan perd­ry en selfs al is jy nie ’n gees­drif­ti­ge rui­ter nie, is dit ’n baie be­son­der­se er­va­ring.

Hoe­wel ons gids by Ha­wa­ne nie vóór die rit vrees­lik spraak­saam was nie, het ons vin­nig be­sef die per­de is goed op­ge­lei en ons het ons­self som­mer tou­wys ge­maak. Die per­de be­weeg in ge­lid op die en­kel­spoor, ter­wyl jou lyf ge­lei­de­lik be­gin in­ska­kel by sy rit­mie­se be­we­ging. Ons uit­stap­pie het so­wat ’n uur ge­duur.

Be­soek ge­rus ha­wa­ne.co.sz. Een van ak­ti­wi­tei­te in S­wa­zi­land wat een­vou­dig ’n móét is, is ’n be­soek aan Ma­lo­lot­ja Ca­nopy Tours. Ek het al ’n paar Ca­nopy Tours in ons land ge­doen en daar­om is die ge­dag­te glad nie meer vir my so vrees­aan­ja­end nie, maar die om­ge­wing waar­in die Ma­lo­lot­ja Tour plaas­vind, is reg­tig baie be­son­ders. Daar is geen be­ter ma­nier waar­op jy die beeld­sko­ne val­leie van na­der kan leer ken nie.

Die mas­sie­we rots­for­ma­sies vou let­ter­lik haar arms om jou ter­wyl jy deur die val­leie met ’n ka­bel sig-sag. Ons het ’n won­der­li­ke gids ge­had wat hom die taak op­ge­lê het om die mooi­ste fo­to’s en vi­de­os met my sel­foon te neem – her­in­ne­rin­ge wat ek vir die res van my le­we sal kan koes­ter.

Gaan loer by ca­nopy­tour.co.za. Ons vol­gen­de oor­nag­plek was Ma­gu­ga Lod­ge. Dis nie net die prag­ti­ge uit­sig van my cha­let oor die Ma­gu­ga-dam wat my

S­wa­zi­land is be­kend vir sy groen val­leie en wou­de en ber­ge.

Die u­nie­ke by­e­korf­hui­sies by die M­lil­wa­ne Wild­li­fe Sanc­tu­a­ry.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.