CA­RIE­MA SE BO­BO­TIE

Beeld - - Leefstyl -

Jy be­no­dig (8 tot 10 men­se): Vir die vla­laag: 4 groot ei­ers 310 ml vol­room­melk 5 ml neut­mus­kaat

Vir die vleis­ba­sis:

30 ml o­lie, soos son­ne­blom of ka­no­la 2 mid­del­slag­uie, ge­sny 2 knof­fel­hui­sies, ge­kneus 5 ml bor­rie ’n mes­punt na­el­tjies 5 ml ge­roos­ter­de ma­sa­la (of ker­rie­poei­er) 5 ml sout of na smaak 15 ml sui­ker 1 kg bief­maal­vleis, af­ge­spoel (so­wat 2 spoe­le), ge­drei­neer 2 ei­ers 4 snye dag oue brood 6­8 lou­rier­bla­re (hou 3 een­kant vir gar­ne­ring)

Só maak ’n mens:

1. Vir die ei­er­vla: Plaas al die be­stand­de­le in ’n bak en klits tot glad en lo­pe­rig. Hou een­kant. 2. Be­rei­ding van vleis­ba­sis: Voor­ver­hit die oond tot 180 °C. Ver­hit die o­lie oor ma­ti­ge hit­te, voeg die ge­sny­de uie by en braai 5 tot 7 mi­nu­te, tot­dat die uie ef­fens goud en deur­sky­nend raak. Voeg die ge­kneus­de knof­fel en fyn spe­se­rye by, as­ook die sout en sui­ker, en kook nog 5 mi­nu­te en haal van die plaat af. 3. Plaas die maal­vleis, ei­ers en brood in ’n meng­bak, voeg die warm meng­sel by en meng dit tot­dat dit ’n vleis­brood­meng­sel vorm. Plaas dit in ’n vuur­vas­te skot­tel (Ca­rie­ma druk dit ste­wig vas) en druk daar­na die lou­rier­bla­re in. Bak 20­30 mi­nu­te. 4. Haal die vleis uit die oond wan­neer dit half­pad ge­bak is en giet die ei­er­vla bo­oor. Gar­neer met die o­ri­ge lou­rier­bla­re en bak ’n ver­de­re 10 mi­nu­te, tot­dat die ei­er­vla ge­stol en goud­bruin is. Sit voor met soet geel­rys of ka­pok­aar­tap­pels. Let wel: Sul­ta­nas of ro­sy­ne kan by die maal­vleis ge­voeg word, maar as dit saam met die soet geel­rys voor­ge­sit word, wat reeds sul­ta­nas of ro­sy­ne be­vat, voeg Ca­rie­ma dit nie by die bo­bo­tie nie. ) Vir Ca­rie­ma se re­sep vir boe­ber, as­ook soet geel­rys om saam met bo­bo­tie te ge­niet, be­soek Errieda se blog Huis­kok.com.

Ca­rie­ma se bo­bo­tie is een van die 80 tra­di­si­o­ne­le re­sep­te in haar boek My Ca­pe Ma­lay Kit­chen, wat deur S­truik uit­ge­gee word. ’n Won­der­li­ke ge­skenk vir e­ni­ge foodie, prop­vol geu­ri­ge ge­reg­te: smoor­tjies, hart­li­ke ker­ries en soet­goed. Die boek se kleur­ry­ke fo­to’s en prag­ti­ge sti­le­ring sal jou na die hout­le­pel laat gryp. Be­gin som­mer by hier­die heer­li­ke erf­kos­sie.

Braai die uie en spe­se­rye saam om ’n he­mel­se geur vry te stel.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.