GESKENKPAK TE WEN

Beeld - - Leefstyl -

Daar is nog net tyd tot Maan­dag om in te skryf vir die tuin­maak­geskenkpak van Ki­rchhoffs.

Le­sers kan in­skryf vir die tu­in­kom­pe­ti­sie deur vir ons iets moois in jou eie tuin, ’n o­pen­ba­re tuin, tuin­sen­trum of ’n vriend se tuin af te neem. ’n Mooi hoe­kie, ’n kleur­vol­le blom of e­nig­iets wat vreug­de bring in hier­die tyd vlak voor die win­ter.

Skryf in deur twee of drie fo­to’s in jpg­for­maat aan jou e­pos te heg en voeg jou naam en van by as­ook in wat­ter voor­stad of dorp jy woon.

Die geskenkpak vir die Mei­kom­pe­ti­sie be­staan uit saad­pak­kies van kruie wat in pot­te ge­saai kan word en in die win­ter op ’n son­ni­ge ven­ster­bank kan groei.

Dit is saad van gras­uie, ro­ket, pie­ter­sie­lie, bron­slaai, mos­terd, ker­wel, tie­mie, vi­o­las en/of ge­sig­gies, as­ook Mar­ga­ret Ro­berts Su­per­char­ger en saad­klok­kies aan ’n tou vir vo­ëls.

Stuur fo­to­in­skry­wings voor of op Maan­dag 23 Mei om 09:00 na tuin@me­dia24.com.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.