LJ be­haal blits­tyd in Ostra­va

Beeld - - Sport - – Sa­rel van der Walt

Jo­han­nes­burg. – Suid-A­fri­ka se LJ van Zyl het gis­ter­aand in Ostra­va in die T­sjeg­gie­se Re­pu­bliek, een van sy bes­te ver­to­nings in ’n baie lang tyd ge­le­wer.

Dié O­lim­pie­se 400 m-hek­kies­at­leet het op die 55ste Gol­den S­pi­ke-by­een­koms ’n wen­tyd van 48.66 s aan­ge­te­ken. Dit is die eer­ste keer van­jaar dat Van Zyl die 49 s-kerf kon breek en dit was sy bes­te tyd in vyf jaar.

Toe Van Zyl vyf jaar ge­le­de laas hier ge­hard­loop het, het hy sy SA re­kord van 47.66 ge­ë­we­naar.

Die A­me­ri­ka­ner John­ny Dutch was twee­de in 49.01.

In die 3 000 vir vroue het No­le­ne Con­rad van Suid-A­fri­ka ses­de ge­ëin­dig in die vin­nig­ste tyd van haar loop­baan (9:15:56).

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.