Am­bro­se ge­pos

Beeld - - Sport -

Mum­bai. – Die le­gen­da­rie­se kol­wer van die Wes In­die­se Ei­lan­de, Viv Ri­chards, het vir Curt­ly Am­bro­se in die bres ge­tree na­dat hy as die Win­dies se boul­af­rig­ter af­ge­dank is.

Rod Estwick, wat ja­re ge­le­de vir Gau­teng ge­speel het, ver­vang Am­bro­se vir aan­staan­de maand se drie­hoe­ki­ge reeks tus­sen die Win­dies, Suid-A­fri­ka en Aus­tra­lië. Ri­chards stem saam met Am­bro­se dat teg­nie­se vaar­dig­he­de van bou­lers ge­slyp moet word voor­dat hul­le vir die Win­dies speel.

Viv Ri­chards

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.