G­rie­kwas lug­tig vir Blou Bul­le

Beeld - - Sport -

Bloem­fon­tein. – Die se­nu­wees knaag ’n bie­tjie aan Pe­ter Eng­le­dow, G­rie­kwas se rug­by­af­rig­ter, voor­dat die Pou­blou­es van­mid­dag in Kim­ber­ley in die Pro­vin­si­a­le Reeks teen die Blou Bul­le speel.

“Ons be­na­der el­ke wed­stryd die­self­de, maar die ou­ens is op­ge­won­de en ook ’n bie­tjie se­nu­ag­tig,” het Eng­le­dow ge­sê.

“Dit sal ’n goeie maat­staf wees om te sien hoe ons op­weeg teen die fran­chi­se-span­ne.”

Die Pou­blou­es het reeds ses oor­win­nings in ses wed­stry­de be­haal, maar speel hul vol­gen­de ses wed­stry­de teen die ses fran­chi­se­span­ne.

. Die G­rif­fons sal in Wel­kom weer op die wen­pad wil kom wan­neer hul­le Grens aan­durf, na­dat die Per­ses ver­le­de week in Wel­ling­ton met 17-56 teen die Bo­land-Ka­va­liers ver­loor het.

. Gis­ter se uit­slae: Bo­land 24, Val­ke 22; Vry­staat XV 35, OP­Kings 15. – Ti­nus van S­ta­den

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.