Fidji sal straks as kam­pi­oen ge­kroon word in Lon­den

Beeld - - Sport - Fran­cois de Wet

Kaap­stad. – Dit is tyd vir Suid-A­fri­kaan­se rug­by om die na­week ’n goeie nuus­sto­rie te ver­tel en die B­lits­bok­ke sal die span moet wees om dit in Lon­den, En­ge­land, se se­westoer­nooi te doen.

Die B­lits­bok­ke se kan­se om die wê­reld­reeks te wen, is by­kans on­moont­lik, maar ’n ti­tel­se­ge op T­wic­ken­ham sal be­slis die har­te van ve­le on­der­steu­ners ver­warm.

Suid-A­fri­ka is met 152 pun­te twee­de op die pun­te­lys, 14 ag­ter Fidji (166) wat waar­skyn­lik mô­re as kam­pi­oen van die 2015-’16-sei­soen ge­kroon sal word.

Hy speel van­dag in Groep A teen Ka­na­da, die Ver­e­nig­de S­ta­te van A­me­ri­ka en Sa­moa om ’n plek in die Be­ker-kwart­eind­ron­de te be­spreek.

Net ’n won­der­werk – waar­in Fidji in die groep­fa­se twee van sy wed­stry­de ver­loor en nie die be­ker-kwart­eind­ron­de haal nie – kan die B­lits­bok­ke help om dalk nog die sei­soen as al­ge­he­le kam­pi­oen af te sluit.

Hul­le moet ook dan ’n ti­tel-se­ge ver­se­ker en dit het dié sei­soen nog net een keer – De­sem­ber in Kaap­stad – ge­beur.

Neil Po­well, B­lits­bok-brei­er, is ook nie be­reid om sy geld op ’n skok­ken­de Fidji-in­sin­king te plaas nie.

“Die voor­sprong – van 14 pun­te – is dalk net te groot, maar

Fo­to: GAL­LO I­MA­GES

Die B­lits­bok­ke se blits. Se­a­be­lo Se­nat­la in ak­sie in ’n oe­fe­ning van­dees­week in Lon­den.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.