Ons ver­wag glad nie dat Fidji ’n in­sin­king sal be­leef nie.

Beeld - - Sport -

dit be­te­ken nie ons het die hand­doek in­ge­gooi nie.

“Ons gaan ba­klei tot die laas­te wed­stryd van ons sei­soen,” het Po­well ge­sê.

“Daar het al baie vreem­de din­ge in s­port ge­beur.

“Ons ver­wag glad nie dat Fidji ’n in­sin­king sal be­leef nie. Ons pro­beer maar vir die toer­nooi net die din­ge han­teer wat bin­ne ons be­heer is.

“Dit is om goeie rug­by te speel en aan ons­self te be­wys dat ons die bes­te s­pe­lers het.”

Die Suid-A­fri­ka­ners kon eg­ter laas in 2011 in Lon­den wen.

“Dit was die laas­te paar jaar nie ’n ge­luk­ki­ge jag­veld vir ons nie,” het Po­well er­ken.

“Ons teen­stan­ders in die groep­fa­se is al­mal moei­li­ke ka­lan­te en Sa­moa sal ver­al vol self­ver­troue wees na­dat hy ver­le­de na­week die Pa­rys-toer­nooi ge­wen het.

11:36: 14:46: 17:48: Voor­ste span­ne op pun­te­lys:

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.