F­lit­se

Wit leeus ver­gif­tig en erg ver­mink

Beeld - - News - – Ni­co Gous

Twee wit leeus is Don­der­dag­aand met die plaag­do­der al­di­karb (Te­mik) op ’n plaas na­by S­tock­poort in die om­ge­wing van Lep­ha­la­le (El­lis­ras) ver­gif, ont­hoof en hul pote af­ge­sny.

Vol­gens Ben En­gel­brecht, spoor­sny­er van die He­ri­ta­ge Pro­tecti­on Group (HPG), was daar nog stuk­ke ver­gif­tig­de vleis waar die leeus ge­lê het toe hul­le Vry­dag­og­gend op die to­neel aan­kom.

Dit was die eer­ste keer dat hul­le sul­ke op­tre­de teen leeus ge­sien het.

“Dis nuut vir ons. Dis die eer­ste keer dat dit in ons om­ge­wing ge­beur.”

En­gel­brecht is on­se­ker waar­om die stro­pers die kop­pe en pote saam­ge­neem het en meen dit kan vir moe­tie wees of dat die tan­de en na­els vir or­na­men­te ge­bruik kan word.

En­gel­brecht meen die stro­pers het nie oor die grens ge­kom nie om­dat hul­le daar­na oos is.

Die spo­re het by die R510-teer­pad tus­sen Lep­ha­la­le en Gro­blers­brug dood­ge­loop.

Die po­li­sie en Lep­ha­la­le se ge­meen­skaps­po­li­si­ë­rings­fo­rum was op die to­neel.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.