Een sterf toe bui­te­lan­ders in Pta ba­klei

Beeld - - News -

Vier men­se is be­seer en een dood toe bur­gers van Le­so­tho en van Zim­bab­we gis­ter in die Plas­tic Vie­w­plak­kers­kamp na­by Gars­fon­tein in P­re­to­ria slaags ge­raak het.

Die mans van Le­so­tho is glo om­streeks 15:30 aan­ge­val ter­wyl hul­le sok­ker ge­speel het.

Hul­le het te­rug­ge­veg en die Zim­bab­wi­ërs uit die plak­kers­kamp ver­dryf.

Een van die be­seer­des is in die hos­pi­taal dood.

Die po­li­sie het in­ge­gryp en mo­ni­tor die si­tu­a­sie in die plak­kers­kamp nou, sê kapt. Co­let­te Weil­bach, po­li­sie­woord­voer­der.

Vol­gens die po­li­sie het die ge­moe­de­re be­daar en is die om­lig­gen­de woon­buur­te vei­lig.

Lei­ers van die twee groe­pe pro­beer nou on­der­han­del om ’n op­los­sing te vind.

Die po­li­sie on­der­soek ’n saak van moord en o­pen­ba­re ge­weld.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.