Die sy­fers in blou en wit

Beeld - - News -

) Vier mees­ter­skil­ders werk by die fa­briek; ) Vier in­terns word tans op­ge­lei; ) Tien jaar – op­lei­dings­tyd van die in­terns; ) Twee men­se weet hoe om die spe­si­a­le blou verf te maak; ) Die Delftwa­re word vir 24 uur teen 1 200 ° C ge­bak; ) €14 000 (R245 600) – duur­ste i­tem (’n blom­pot); ) €16 (R280) – klein­ste te­ël­tjie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.