Pluim­pies

Beeld - - Tot u diens - E­ri­cs­sons,

Jo­han Pot­gie­ter is vol lof vir die diens van

Boks­burg. “Ek wil Val en haar span by E­ri­cs­sons, Boks­burg, vir hul puik diens be­dank. Al­mal – van die ver­koops­per­so­neel tot die per­so­ne wat ad­mi­nis­tra­sie en af­le­we­rings be­har­tig – het my be­ïn­druk. Daar­by is hul pro­duk puik en net­jies ver­pak. Die dag van die af­le­we­ring het dit ge­re­ën, maar dit was glad nie ’n pro­bleem vir E­ri­cs­sons se per­so­neel­le­de nie.

“Dit was die der­de keer dat ek aan­ko­pe by E­ri­cs­sons ge­doen het en ek kan hul­le be­slis by an­der ver­brui­kers aan­be­veel.”

) A­rie Kru­ger het ’n pluim­pie vir Buil­der’s Wa­re­hou­se, Kemp­ton Park.

“Ek het ’n pro­bleem by Buil­der’s Wa­re­hou­se, Kemp­ton Park, on­der­vind. Dank­sy die vrien­de­li­ke per­so­neel daar, was my pro­bleem eg­ter in ’n jap­trap iets van die ver­le­de. ’n Groot dan­kie aan Lang­ley Mi­ran­do en die res van die per­so­neel­le­de by Buil­der’s Wa­re­hou­se vir jul vrien­de­li­ke en pro­fes­si­o­ne­le diens.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.