In­voer­ta­rie­we wê­reld­wyd

Beeld - - Sake -

Suid­A­fri­kaan­se staal­ge­brui­kers is dalk on­ge­luk­kig oor die re­ge­ring se be­sluit om van 2016 ’n 10%­in­voer­ta­rief op se­ke­re staal­pro­duk­te uit C­hi­na te hef, maar De­an Su­bra­ma­ni­an, waar­ne­men­de uit­voe­ren­de hoof van Am­sa, sê dit is niks ver­ge­le­ke met die res van die wê­reld nie. The Gu­ar­di­an be­rig A­me­ri­ka het in Mei be­sluit om sy in­voer­ta­rief van 266% op se­ke­re C­hi­ne­se staal­pro­duk­te tot 522% te ver­hoog om sy plaas­li­ke be­dryf te be­skerm.

Die Eu­ro­pe­se U­nie hef ’n 16%­in­voer­ta­rief op se­ke­re C­hi­ne­se staal­pro­duk­te.

“Die C­hi­ne­se staal­be­dryf pro­du­seer in net meer as twee dae die­self­de hoe­veel­heid staal as wat Suid­A­fri­ka in ’n jaar pro­du­seer.

“Met hul af­na­me in in­fra­struk­tuur­ont­wik­ke­ling is daar oor­ver­skaf­fing in hul eie be­dryf en hul­le voer hul staal uit teen pry­se wat an­der ver­vaar­di­gers nie kan le­wer nie.

“Die goed­koop staal­pry­se uit C­hi­na is bloot nie vol­hou­baar nie.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.