Wat sê jy? Stuur ’n SMS na 45571

Beeld - - Kommentaar -

V 33 jaar ge­le­de, ná die Kerk­straat­bom, is ek ge­dwing om grens toe te gaan en vir my land en al sy men­se te veg. Wat­ter er­ken­ning het ek daar­voor ge­kry? 33 jaar la­ter het ek steeds siel­kun­di­ge pro­ble­me. Als ver­niet. – To­ny

V Dan­kie aan twee Jo­han­ne wat veg na­mens Trans­net­pen­si­oen­trek­kers vir dit wat hul toe­kom. As die eis slaag, gaan dit ook ’n ver­lig­ting wees vir ons as kin­ders, wat pro­beer om by te dra om die wolf van die deur te hou. Dis maar ’n klein blyk van waar­de­ring aan ons Trans­net­ou­ers, wat al­tyd daar was vir ons. Ons bid dat reg en ge­reg­tig­heid se­ë­vier. – An­ne­li­ze Kru­ger V Dan­kie, Deon Maas vir jou kom­men­taar op Lau­ren Beu­kes. Hoe vat jy ie­mand sag­gies en re­spek­vol in die ge­sig deur hom te vra om die funk­sie te ver­laat? Dit is soos die be­ken­de ten­nis­spe­ler wat be­weer het hy het die kind nie reg­tig ver­krag nie, want hy het haar nie seer­ge­maak nie. Twak, man! – Ria, Kemp­ton Park V Ek was des­tyds so in­ge­no­me met ons nu­we volks­lied. Maar met dees­dae se deur­me­kaar­spul klink die lied vir my soos volg: Oom Ko­sie suk­kel baie in A­fri­ka. – Ca­rel, Mo­re­le­ta­park V De­bo­rah “2 000 jaar” Ra­pu­thi sorg vir ’n tik­kie hu­mor in NV die af­ge­lo­pe week. Die tra­ge­die is dat sy ver­teen­woor­di­gend is van die in­tel­li­gen­sie van die ge­mid­del­de ANC­par­le­ments­lid. Geen won­der so min kwa­li­teit­de­bat vind daar plaas nie. Werk­lik tra­gies. – Jo­han, Cen­tu­ri­on V Met die uit­spraak ten guns­te van Le­su­fi wys die grond­wet­hof sy wa­re i­de­o­lo­gie­se kleure. – Ger­hard V Pi­ne, die waar­de van ’n s­kil­de­ry word deur vraag en aan­bod be­paal, d.w.s. mark­krag­te. ’n Mens leer daar­van in e­ko­no­mie 101. – Niel, KDP V Hoe kan mens dit goed­praat as jy ’n prag­ti­ge dier op af­stand met ’n mo­der­ne wa­pen en te­le­skoop dood­skiet? Die Boes­man is ’n voor­beeld van ’n wa­re jag­ter – hy en sy prooi het ewe veel kans. – Hans, VP V Wan­neer NS se twee top­span­ne me­kaar in ’n der­by pak, sien ons skit­te­ren­de hard­loop­rug­by. Soos die spel ge­speel moet word. Wan­neer top­span­ne in SA teen me­kaar speel, wil hul­le me­kaar dood­maak. Waar­om? – Sol­lie, Fa­e­rie G­len V S­tor­mers, het jul­le dan ver­geet dat wan­neer jy ’n rooi vlag voor ’n ver­woe­de Bul swaai, hy gaan storm? – Blou­es V Mis­kien is C­heslin Kol­be tog nie die spe­ler wat die laas­te ves­ting in die Bok­span moet vul nie. Hy was Sa­ter­dag in P­re­to­ria ’n groot te­leur­stel­ling. – Ja­mes V Dan­kie tog Ja­ke W­hi­te voel net soos ek oor het Suid­A­fri­ka­ners­ge­noeg ta­lent en wat hoef oor­see­n­ie af­hank­lik­speel: SA te wees van daar­die rug­by­spe­lers nie. – Le­ser V En daar kry die S­tor­mers se swaar­ge­wig­4 en ­5 toe ’n pak slae. Som­mer bin­ne en bui­te die re­ëls. – Sam­pie V Ai, ou Tam­my, as die hond al­les so goed kon be­skryf, hoe­kom vra jy hom nie die vol­le­di­ge a­dres nie? – On­ge­lo­wi­ge T­ho­mas van Wol­lies V Arme Lien­kie. Sy gaan tien teen een ge­bruik word om te teel. Die­we sien nie die hond­jie nie, hul­le sien geld. – Le­ser S V Yor­kie­sto­rie: Nog nooit sul­ke snert in my le­we ge­lees nie! – A­ga­tha, Cen­tu­ri­on V Ek het die mooi­ste ding ont­dek om my een­sa­me Son­dae mee deur te bring – Ra­dio P­re­to­ria. Men­se, wat ’n ver­skil. Hoe sê die jeug nou weer? A­ma­zing V Mnr. Mot­soe­neng, ek stem saam met jou oor die in­houd van pro­gram­me, maar “plaas­lik” in my taal be­te­ken kom­min se­pies en mu­siek. Ek wed jy sal die ha­se­pad kies as jy na die aaik­en jaaou­lied­jies moet luis­ter. – Elai­ne V Ek wil vir Wil­lem van Al­ber­ton sê ek be­taal el­ke maand ’n hel­se klomp geld aan DStv met kykNET in­ge­sluit en as men­se wil kla oor swak se­pies, is dit hul reg. – Chris V Le­o­pold S­choltz, Jo­hann van ver West­hui­zen en Piet Ma­ti­pa se skry­wes het die

prys­leen ge­reg­ver­dig.van R11 vir Beeld Sa­ter­dag 21 Mei al– Jo­han, Lin­den V Piet Ma­ti­pa, be­lo­we my dat jy al hier­die won­der­lik fantastiese skry­wes van jou in ’n boek vir ons gaan laat kry. Jy het ’n ga­we en jy woe­ker met hom. – Ma­re­tha V Fa­na Z­wa­ne, ek wens el­ke mens in die land kon jou brief in Beeld lees. Lan­klaas so­veel waar­he­de en in­sig in so ’n kort stuk­kie ge­lees. Fa­na vir pre­si­dent! – Har­ry V F­red­dy, nou wat wil jy op die voor­blad hê – moord en dood­slag? V Ag frek­kit, F­red­die, hoe si­nies en bit­ter moet jy wees as die re­nos­ter­tjie se red­ding vir jou on­aan­vaar­baar as nuus is? Vir ons an­der moeë sie­le is dit ’n goed­voel­oom­blik in ’n uit­mer­ge­len­de dag. – Estel­le van P­re­to­ria V F­red­dy, jy is reg­tig pa­te­ties. Die re­nos­ter­kal­fie en bok­ke is sul­ke mooi sto­ries. Jy het se­ker nie ’n hond nie, in­dien wel, glo ek hy knor en byt jou as jy van die werk af kom. – Henk, Cen­tu­ri­on V Te­leur­ge­steld in Min­ki wat in on­der­kle­re vir al­mal op tyd­skrif se voor­blad wys. Nie voor­beeld vir jou kin­ders nie. – Si­no­niem

V Ek wens Bob­by en al sy “kuns­te­naar/ san­ger”­vrien­de wil voort­aan net in En­gels on­der­hou­de voer. Waar­om hul­le nog A­fri­kaans pro­beer praat, weet nug­ter al­leen. In el­ke sin is die helf­te van hul woor­de in elk ge­val En­gels. – Mel

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.