Die rei­se van An­dries An­ders

Beeld - - Boeke -

An­dries An­ders: ’n Reis met die wind Mi­ri­am Koch PRO­TEA, R120

An­dries An­ders ver­tel die ver­haal van ’n droom­ver­lo­re skaap wat graag reis. En án­ders is hy! Hy het in die noor­de aan die kus langs ’n ge­streep­te rooi vuur­to­ring sy plek tus­sen ’n trop ska­pe ge­vind.

Wan­neer die wind eg­ter sto­ries oor die see aan­waai en van ver­re plek­ke ver­tel, ont­waak sy a­von­tuur­lus.

En dan on­der­neem An­dries en sy maat, die meeu, ’n won­der­baar­li­ke reis na die fas­si­ne­rend­ste plek­ke op aar­de.

Hul troue be­ge­lei­er is die wind, saam met wie hul­le weer daar land waar dit tog die mooi­ste is: tuis!

’n Lief­li­ke klein boe­kie in ’n in­te­res­san­te for­maat – die t­wee­de An­dries An­ders-boek wat Pro­tea uit Duits ver­taal en pu­bli­seer. – Red.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.