El­do’s on­der voor­ste span­ne

Beeld - - Sport - Han­nes Nie­na­ber

Die Ho­ër­skool El­do­rai­gne se eer­ste net­bal­span tel van­jaar on­der die voor­ste span­ne in die land. El­do’s het Sa­ter­dag die Ho­ër­skool Zwart­kop met 27-10 in hul jaar­lik­se ENB Clas­sic Clash in P­re­to­ria ver­slaan.

El­do­rai­gne het vroe­ër van­jaar die A­fri­kaan­se Ho­ër Mei­sie­skool van P­re­to­ria sy e­nig­ste ne­der­laag tot dus­ver in Ge­or­ge toe­ge­dien. Zwart­kop het ver­le­de jaar in die na­si­o­na­le toer­nooi in Boks­burg in die eind­stryd met 10-23 teen Wa­ter­kloof van P­re­to­ria vas­ge­val.

Dit blyk of die krag van Suid-A­fri­kaan­se sko­le­net­bal nie mak­lik van­uit die Ja­ka­ran­da­stad ge­skuif gaan word nie.

Af­fies is van­jaar reeds as kam­pi­oen van die Wil­de­kla­wer-toer­nooi ge­kroon, ter­wyl Men­lo­park van P­re­to­ria se span ook on­der die voor­ste tien span­ne in die land be­hoort te tel.

Die Ho­ër­skool Nel­spruit A­li­cia Et­se­beth, doel van die Ho­ër­skool El­do­rai­gne se eer­ste net­bal­span, be­mees­ter hier die bal in haar span se se­ge met 27­10 oor die Ho­ër­skool Zwart­kop in hul jaar­lik­se ENB Clas­sic Clash. het in sy in­ter­sko­le-krag­me­ting teen HTS Mid­del­burg met 32-26 as oor­win­naars van die baan ge­stap.

Frans du Toit van P­ha­la­bor­wa het in sy li­ga­wed­stryd in Lim­po­po teen Me­ren­sky van T­za­neen met 29-21 koning ge­kraai.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.