En­gel­se rug­by­toer­groep mét be­seer­des ge­kies

Beeld - - Sport -

Lon­den. – Ma­nu Tuila­gi is in­ge­sluit in die En­gel­se rug­by­toer­groep wat in Aus­tra­lië be­soek gaan af­lê, al het hy Sa­ter­dag ’n dy­spier­be­se­ring op­ge­doen wat hom waar­skyn­lik uit aan­staan­de maand se reeks sal hou.

Die sen­ter het die na­week van die veld af ge­hin­ke­pink ty­dens Lei­ces­ter se loe­sing teen Sa­ra­cens in die half­eind van die P­re­mier­liga­reeks. Die En­gel­se los­ska­kel O­wen Far­rell is ook in dié stryd be­seer. Al­bei sal eers ’n fiks­heids­toets moet slaag.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.