Zim­se­ment­be­dryf vra be­sker­ming

Beeld - - Sake -

Ha­ra­re. – Zim­bab­we se se­ment­be­dryf het dié land se re­ge­ring ge­vra om in­voer­hef­fings in te stel om hom teen bui­te­land­se ver­skaf­fers – waar­on­der maat­skap­pye uit Suid-A­fri­ka en Ni­ge­rië – te be­skerm.

On­der die ver­skaf­fers wat ge­noem word, is Dan­go­te Ce­ment van Ni­ge­rië, Suid-A­fri­ka se PPC en S­wit­ser­land se La­far­geHol­cim.

Die ver­skaf­fers on­der­gra­we glo plaas­li­ke se­ment­ver­vaar­di­gers en be­dreig werk­ge­leent­he­de in Zim­bab­we.

Die re­ge­ring moet $50 per me­trie­ke ton hef op se­ment wat goed­ko­per in an­der lan­de ver­vaar­dig word en dan in Zim­bab­we ver­koop word, het Zim­bab­we se se­ment- en be­ton­in­sti­tuut ge­vra.

Dan­go­te, Ni­ge­rië se groot­ste maat­skap­py ge­grond op mark­waar­de, is een van die groot son­daars, al­dus die in­s­ti­tuut. Hy is be­sig om vin­nig oor die vas­te­land uit te brei om te voor­sien in die vraag van A­fri­ka­re­ge­rings wat in in­fra­struk­tuur­pro­jek­te be­lê. So­wat ’n der­de van sy pro­duk­te het ’n af­set in 12 A­fri­ka­lan­de bui­te sy tuis­mark.

Zim­bab­we se drie groot se­ment­ver­skaf­fers, wat die C­hi­ne­se maat­skap­py Si­no Ce­ment in­sluit, het meer as ge­noeg ka­pa­si­teit om aan Zim­bab­we se be­hoef­tes te vol­doen, son­der ver­de­re in­voer.

Die vraag in Zim­bab­we na se­ment sal van­jaar na ver­wag­ting met so­veel as 3% groei tot 1,17 mil­joen ton, ver­ge­le­ke met die in­ter­ne ver­vaar­di­gings­ver­moë van 1,85 mil­joen ton.

Die drie Zim­bab­wie­se maat­skap­pye, waar­on­der PPC se ver­vaar­di­gings­aan­leg daar, het die af­ge­lo­pe vyf jaar $185 mil­joen in die land ge­ïn­ves­teer – met PPC se $133 mil­joen die mees­te.

Die in­s­ti­tuut het be­weer lan­de soos SuidA­fri­ka, Mo­sam­biek en Zam­bië put voor­deel uit la­er ver­vaar­di­gings­kos­te wat deels spruit uit die ver­swak­king van plaas­li­ke geld­een­he­de teen­oor die A­me­ri­kaan­se dol­lar, wat se­dert 2009 in Zim­bab­we ge­bruik word.

Die lan­de put ook voor­deel uit la­er e­ner­gie- en ar­beids­kos­te.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.