S­ho­wMax brei uit

Beeld - - Sake -

Doe­bai. – Die in­ter­net­te­le­vi­sie­diens S­ho­wMax het nou al na 36 by­ko­men­de lan­de in A­fri­ka suid van die Sa­ha­ra uit­ge­brei.

S­ho­wMax het in Au­gus­tus ver­le­de jaar in A­fri­ka be­gin sa­ke doen. Die diens sluit nou ’n Kis­wa­hi­li-af­de­ling in, as­ook ’n Nol­ly­wood-af­de­ling, en ’n A­fri­ka-rol­prent-af­de­ling wat klas­sie­ke rol­pren­te van dwars­oor die vas­te­land ver­toon.

Bar­ron Ernst, pro­duk­hoof van S­ho­wMax, sê die snel­heid en kos­te van in­ter­net­ver­bin­dings is we­sen­li­ke strui­kel­blok­ke vir e­ni­ge in­ter­net­ge­ba­seer­de diens in A­fri­ka. Hul­le moes dus hul teg­no­lo­gie en diens­te aan­pas vir die wis­se­len­de in­ter­net­snel­he­de in ver­skil­len­de A­fri­ka­lan­de. Met die diens kan tot 25 te­le­vi­sie­pro­gram­me en rol­pren­te af­ge­laai word wat men­se op hul slim­foon of ta­bletre­ke­naar kan kyk as hul­le nie aan die in­ter­net ver­bind is nie. Ge­brui­kers kan self die af­laai-ge­hal­te en stroom-ge­hal­te kies om da­ta­ge­bruik te be­perk.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.